Oom Koffie en Tant Koekie by Kakaenka, 2015
Oom Koffie en Tannie Koekie by Kakaenka, 2015
opgedra met Gelukwense aan die Feeskommittee , borge en deelnemers aan die jaarlikse
Klein Karroo Kuns- Kultuur- Koffie -Koek- Konsumente en Kunstenaar Kleur -Konsolidasie-Keurings-en-Konstruksie -Kommittee vir Kommunikatiewe Korrupsie van kultiverende -Kernbelange, Klugte, kak en K-woord Klagtes
(geen K-woord is in hierdie teks gebruik of mishandel nie. Dank ook aan aan Steve Hofmeyer en Sunette Bridges, KKK en ABSA- nie vir die klankbaan nie, maar wel vir die storie)
Labels: heritage, oil on board, portrait
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home